Dom Boer se lag vir die dag:
Gevaarlike ding
Ek is baie bly dat e-pos nou die faksmasjien vervang het. Ek onthou nog daardie dag toe my das in die faksmasjien beland het en die volgende oomblik was ek in Kaapstad.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ