Categories: JokesPublished On: 27th November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
27 words

images (11)

Heeltemal moontlik

Gas in Spug: “Kelner, daar is ‘n wurm in my slaai. Ek kan dit nie eet nie.”

Kelner: “Hoekom nie? Is jy ‘n vegetariër?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0