Categories: JokesPublished On: 23rd November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
25 words

skapioe

Hulle sê:

Ons gewone mense se spreekwoord lui: “Hoogmoed kom tot ‘n val”;

Prokureurs se spreekwoord lui: “’n Eis om skadevergoeding kom na ‘n val.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0