Dom Boer se lag vir die dag:
Regtig gevaarlike kapers
Is die storie waar wat hulle my vertel van die bende wat ‘n vliegtuig vol politici gekaap het?
Hulle dreig glo om elke uur een vry te laat totdat daar aan hulle eise gehoor gegee word.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ