Categories: JokesPublished On: 21st November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
25 words

vARKIE 3

Redelike vraag

Ek hoor die slim ouens sê iemand wat maklik koud kry is KOULIK.

Is iemand wat maklik oud word (soos ek) dan OULIK?

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0