Categories: JokesPublished On: 16th November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
67 words

meerkat

Eureka!

Gawie: “Onthou jy die goue sakhorlosie wat ek so twee jaar gelede verloor het?”

Dawie: “Ja, ek onthou nog goed hoe jy oral daarna gesoek het.”

Gawie: “Wel, gister trek ek ‘n ou baadjie aan wat ek baie lank nie gedra het nie en raai net wat kry ek in sy sak?”

Dawie: “Jou goue sakhorlosie?”

Gawie: “Nee – die gat waardeur die horlosie moes uitgeval het.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0