Categories: JokesPublished On: 15th November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
46 words

agrilag_4

Dit is ‘n feit!

Die eerlike motorverkoopsman wys na ‘n tweedehandse motor van ‘n sekere fabrikaat en sê aan die moontlike koper: “Hierdie een het baie min kilometer op – die vorige eienaar het net met hom gery wanneer hy die enjin aan die loop kon kry.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0