Dom Boer se lag vir die dag:
Formele onthaal
Gasvrou: “Waar is jou broer? Hy was mos ook genooi.”
Hennie: “Net een van ons kon kom, want die ander een moet die plaas oppas. Ons het toe ‘n muntstuk opgeskiet…”
Gasvrou: “O, en jy het gewen?”
Hennie: “Nee, ek het verloor.”