Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid
Prokureur G Eldwolf vertel sy kollegas van ‘n baie ingewikkelde boedel wat hy so pas afgesluit het: “Dit was al die pad ‘n taai en uitmergelende stryd – die erfgename het byna soveel soos ek gekry…”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ