Dom Boer se lag van die dag:
Erger as die galg
Is die storie waar wat hulle my vertel dat die Departement van Korrektiewe Dienste nou al Haas Wankeleier se musiekpierings opkoop?
Hulle wil dit glo vir die gevangenes speel as deel van hulle straf.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ