Junie

Op 21 Junie 2023 hou Niekerksrust sy 62ste produksieveiling

Niekerksrust SAVM-stoetery te plaas Niekerksrust in Viljoenkroon, wat deur Jan van Biljon besit en bedryf word, gaan weer ’n veiling aanbied. Op 21 Junie sal hoëgehalte Vleismerino-skape aangebied word, so maak seker dat jy nie die geleentheid laat verbygaan om hierdie merkwaardige genetika te bekom nie. Die 62ste produksieveiling Tyd:[...]

Bestuurskalender vir wolskape in die somerreëngebiede van Suid-Afrika (JUNIE & JULIE)

Die NWKV se produksie-adviesdiens publiseer elke twee maande 'n lys van bestuursaksies wat as belangrik vir die daardie twee maande beskou word.  Dit sal boere help om hulle veekudde beter te bestuur. Suiplammers (Maart en April se lammers) Doseer alle lammers ouer as 12 weke teen lintwurm en rondewurms.  Verskaf ook Vit[...]

By Specialist Writer|10th May 2019|Categories: Julie, Junie, Landboukalender, Nuus|Tags: |

Veilings -Junie 2018

VEILING NAAM DATUM PLEK KONTAKPERSOON KONTAKBESONDERHEDE SERNICK BONSMARA – Produksie 1 Liebenbergstroom, Edenville Nick Serfontein nick@sernick.co.za,          056-631-1020 Fonteine veiling (Boran) 2 Derby Francois Smit francois@fonteineboran.co.za,     083-273-8332 Molopo Veiling 2 Vryburg Gerrit Erasmus gerritera@vodamail.co.za,     082-553-9881 ELITE Brahman SALE 2 Afri Dome parys Werner van der Merwe wvandermerwe@gmail.com,    [...]

By Benine Ackermann|8th June 2018|Categories: Junie, Landboukalender|Tags: , |
0
Go to Top