Agricultural calendar
Landboukalender – Junie
Die maand moet jy: VEE - Gee winterlek - Gee landelek vir vee wat in oesreste wei - Versorg skape se kloutjies - Bestry jakkalse AKKERBOU - Saai koring, hawer, gars, rog, kanola - Stroop somergewasse soos mielies, sorghum, sonneblom - Berei grond in die laeveld voor vir aartappels[...]
Landboukalender – Mei
Die maand moet jy: VEE - Gee winterlek AKKERBOU - Saai koring, hawer, gars, rog, kanola - Besproei wintergewasse in somerreƫnvalstreke - Saai lusern - Kry strooptoerusting gereed ANDER - Plant boerbone, ertjies, slaai, radyse, wortels, beet - Verplant kool, blomkool en uie - Bewerk en bemes die grond[...]
Landboukalender – April
Die maand moet jy: VEE - Sny tef - Maak hooi - Maak kuilvoer AKKERBOU - Saai lusern - Berei lande voor vir wintergraan soos koring, gars, hawer, rog ANDER - Saai wortels, beet, radyse, spinasie, ertjies, boerbone - Verplant kool, blomkool en ander koolsoorte - Ert aartappels wat[...]
Landboukalender – Maart
Die maand moet jy: VEE - Maak hooi - Maak kuilvoer - Maak winterskuiling vir diere AKKERBOU - Ploeg en eg winterlande - Saai wintergroenvoer - Saai lusern - Bestry onkruid ANDER - Plant kool, boerbone, ertjies, radyse, beet, spinasie, rape en uie - Plant jong boompies uit -[...]
Landboukalender – Februarie
Die maand moet jy: VEE - Maak hooi - Beheer veesiektes en perdesiekte en alle inwendige en uitwendige parasiete AKKERBOU - Plant winterweiding - Bewerk lande vir koring, gars, rog en hawer ANDER - Ert aartappels op - Verplant kop- en blomkoolplantjies - Saai en plant slaai, uie, seldery,[...]