Categories: Agricultural calendar, JunePublished On: 31st July 2017

Landboukalender – Junie

By 0 min read
81 words
kalender junie

kalender-MAANDE-JUN

Die maand moet jy:

VEE
– Gee winterlek
– Gee landelek vir vee wat in oesreste wei
– Versorg skape se kloutjies
– Bestry jakkalse

AKKERBOU
– Saai koring, hawer, gars, rog, kanola
– Stroop somergewasse soos mielies, sorghum, sonneblom
– Berei grond in die laeveld voor vir aartappels en grondbone
– Bestel saad en kunsmis vir somergewasse

ANDER
– Beheer onkruid in groentelande
– Plant boerbone
– Snoei vrugtebome
– Plant vrugtebome
– Bestry brande
– Beheer rotte en muise

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0