Categories: Agricultural calendar, FebruaryPublished On: 31st July 2017

Landboukalender – Februarie

By 0 min read
66 words
Februarie

kalender-MAANDE-FEB

Die maand moet jy:

VEE
– Maak hooi
– Beheer veesiektes en perdesiekte en alle inwendige en uitwendige parasiete

AKKERBOU
– Plant winterweiding
– Bewerk lande vir koring, gars, rog en hawer

ANDER
– Ert aartappels op
– Verplant kop- en blomkoolplantjies
– Saai en plant slaai, uie, seldery, radys, beet, spinasie, boerbone, ertjies, wortels, rape, boerkool, pietersielie
– Ent vrugtebome
– Beheer onkruid in vrugteboorde

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0