Wolmark styg op laaste veiling vir 2025

sheep-6618334_1920
Op die 15de veiling van die 2025/2026 verkoopseisoen, was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (2 713 bale), Tianyu SA (1 634 bale), Standard Wool SA (1 405 bale). Van die 4 723 bale wat BKB aangebied was, is 4 641 bale verkoop (98%). Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
BKB TOP 10 NASIONAAL

Die volgende veiling is geskeduleer vir 7 Januarie 2026.
Bron: BKB