Wolmark styg met 4%

Screenshot-2023-01-13-072900
Op die 29ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (2 861 bale), Modiano SA (2 788 bale) en Standard Wool (1 981 bale). Van die 6 960 bale wat aangebied was, is 6 132 bale verkoop (88%)
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
| BKB TOP 10 NASIONAAL |

Bron: BKB