Categories: NuusPublished On: 4th February 2021

Wolmark daal

By 1 min read
228 words

wol 2 uitstaande

Op die 20ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,2% gedaal en op 16254c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 21442 (-2,6%) 21 µ 14886 (-6,0%)
19 µ 18433 (-2,3%) 22 µ 13608 (-7,4%)
20 µ 15827 (-5,8%) 23 µ    

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 240 bale), Lempriere Wool Services SA (2 647 bale), Standard Wool (2 140 bale). Van die 10 545 bale wat aangebied was, is 10 152 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

      TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Skema Area Besk. AWEX Tipe   Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Eulogia Bdy (Edms) Bpk RWS Bethulie BMY MF4E.66 16.2µ 17.8% 44 20160c
2. Eulogia Bdy (Edms) Bpk RWS Bethulie CMY MF4S.55 15.5µ 69.6% 37 19500c
3. EE Greeff Bdy Bk   Somerset-Oos BH MWF4S.70 16.1µ 69.8% 46 19100c
4. Eulogia Bdy (Edms) Bpk RWS Bethulie BKSY   MF5M.64 16.0µ 69.5% 41 18890c
5. WJJ  Jansen Van Rensburg   Wakkerstroom CFFY MF4S.61 16.0µ 68.1% 36 18520c
6. Kleiheuwel Trust RWS Bredasdorp CL MWF4B.64 16.3µ 69.8% 49 18490c
7. WJJ Jansen Van Rensburg   Wakkerstroom BFFY MF5S.68 16.3µ 67.6% 43 17900c
8. Varslug Bdy Bk   Riviersonderend DL   MLF4E.40 15.8µ 69.3%   17900c
9. Kleiheuwel Trust RWS Bredasdorp BH MWF4B.67 17.0µ 71.7% 44 17800c
10. Eulogia Bdy (Edms) Bpk RWS Bethulie NKSY MP5S.64 16.6µ 69.1% 45 17800c

Die volgende wol veiling is vir die 10 Februarie 2021 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0