Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 5th September 2022

Vlagskip Meatmaster veilingsverslag

By 1 min read
132 words

vlag 2

Hardus Els, Tokkie en Jan Claasen, Corne du Plessis, PW van Heerden, Wilhelm en Wessel Fourie van Nu Vino Meatmasters.

Die Transveld Meatmaster groep se jaarlikse Vlagskip veiling is gehou op die 2de September 2022 by die Fire & Wine veilingsarena net  buite Pretoria.

Daar was 16 ramme en 171 vroulike ras gekeurde diere onder die hammer gewees.

Die veiling was aangebied deur CDP Auctioneers en daar was 34 vloer en 52 aanlyn kopers gewees tydens die veiling.

Ram:

Die duurste ram was verkoop van Jan Claassen van Gelofte Meatmasters (Lot 60) vir R 38 000 aan Wilhelm en Wessel Nu Vino Meatmasters van Boschkop.

Stafford Collin se lot 82 verkoop vir R 19 000.00 aan Red Sky Farms, Rikus Terblanche van Sweizer Reneke. Van links: Corne du Plessis , Jim en PW van Heerden
 

Corne du Plessis wil elke koper en verkoper bedank en nooi almal uit om hulle webwerf te besoek vir al hulle veilings. www.cdpauctions.co.za

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0