Vlagskip Meatmasters
Vlagskip Meatmaster veilingsverslag
Die Transveld Meatmaster groep se jaarlikse Vlagskip veiling is gehou op die 2de September 2022 by die Fire & Wine veilingsarena net buite Pretoria. Daar was 16 ramme en 171 vroulike ras gekeurde diere onder die hammer gewees. Die veiling was aangebied deur CDP Auctioneers en daar was 34[...]