Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 10th March 2026

VIDEO: Tech talk met Agrico – Drup- en mikrobesproeiing: Episode 1

By 0 min read
63 words

Ep1_Introduction to the pump room_TN

Leer meer oor jou pompstasie saam met Agrico. Die water kom vanaf die waterbron na jou pompstasie.

Wat jy in gedagte moet hou, is hoeveel water jy het en of jy dit kan berg. Die watergehalte is ook baie belangrik, soos of dit uit ’n dam of rivier kom.

Kyk die volledige video vir meer inligting.

https://youtu.be/sSQ_I6PbC3E

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0