VIDEO: Smith Power Equipment se slim gholfkarretjies

Smith Golf PAM TN
Smith Power Equipment het iets vir almal by NAMPO aangebied. Van Polaris en Linhai karretjies tot die betroubare Tara- en Evolution-gholfkarretjies – alles onder een sambreel.
Kyk die video hieronder om die gholfkarretjies te sien: