VIDEO: Sê koebaai vir brandstof – Eleksa maak elektriese voertuie!

Picture1
Eleksa het hulle deure reeds in 2013 geopen as die trotse verspreiders van elektriese voertuie, met ՚n sterk netwerk van 36 handelaars regoor die land.
Van e-motorfietse tot kleiner elektriese voertuie wat handig te pas kom vir boerderytake, bied Eleksa alles en meer wat jou hart begeer!
Nog ՚n voordeel wat Eleksa aan klante bied, is dat hulle ook ander elektriese voertuie herstel en genoeg onderdele aanhou om enige probleem in ՚n japtrap op te los.
Vir meer inligting oor al Eleksa se produkte of om jou naaste handelaar op te spoor, besoek Eleksa se webwerf by www. eleksa.co.za.