VIDEO – SCANIA: Dryf sukses saam met Coach Rentals
THUMBNAIL_Scania
Om die regte vennoot aan jou sy te hê, kan die verskil tussen sukses en mislukking vir jou besigheid beteken. Vir Coach Rentals is hierdie vennoot Scania, en met sewe Scania-busse reeds deel van die Coach Rentals-vloot, lyk die toekoms en die vennootskap baie belowend.
Conan Devy is die HUB en Direkteur van Coach Rentals se busverhuringsmaatskappy. Die maatskappy is sedert 1978 in die bedryf, en hoewel Conan nie kan onthou wanneer die maatskappy sy heel eerste Scania-bus aangeskaf het nie, weet hy wel dat hulle, sedert hulle hul eerste Scania toerbus gekoop het, nooit weer teruggekyk het nie.
Sien die video vir meer inligting.