Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 10th June 2026

VIDEO: Rula Agri wys nuwe tegnologie by NAMPO 2026

By 0 min read
96 words

ProAgri Media – YouTube Thumbnail Landscape RULA AGRI NAMPO

By NAMPO vanjaar het Rula Agri weer hul vermoë en toewyding aan boere getoon wat betref die ontwikkeling en vervaardiging van praktiese en innoverende oplossings vir moderne boerdery.

Met ’n sterk fokus op minimum bewerking, presisieplant en doelgerigte kalktoediening, het die Rula Agri-span boere gewys en ingelig oor hoe die maatskappy se toerusting en tegnologie gebruik kan word om grondgesondheid en produksiepotensiaal verder te verbeter. Volgens Jimmy Ebersohn, is Rula Agri toegewyd daaraan om oplossings te ontwerp wat werklik waarde op boere se plase toevoeg.

Kyk die video vir meer.

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0