Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 10th June 2026

VIDEO – Pilot Crushtec: Klein en kompak, maar propvol krag!

By 0 min read
76 words

Pilot Crustec_TN (1)

Pilot Crushtec stel die DynamiTrac XS200 Xtreme Mobile Scalping Screen bekend, die jongste toevoeging tot hulle mobiele reeks. Kompak, hoogs mobiel en koste-effektief – die XS200 is ontwerp vir kontrakteurs, kleiner bedrywighede en opkomende operateurs wat betroubare siftingsprestasie in ’n praktiese, vervoerbare pakket benodig.

Sien die volledige reeks kenmerke in aksie en ontdek hoe die XS200 vinnige ontplooiing, eenvoudige werking en ratse materiaal-skeiding op die terrein lewer.

Kyk die video vir meer.

https://youtu.be/Iq4xFrvmJ70

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0