VIDEO: Kies AGI vir jou graanopbergingsbehoeftes

AGI_TN
In ’n tyd waar oorgenoeg inligting beskikbaar is, kan dit, ironies genoeg, moeilik wees om die regte besluite te neem. Daarom het TKB ordentlike navorsing gedoen en AGI vir hulle graanopberging gekies.
Hulle aanleg bestaan uit ’n 2 500 ton AGI-silo. Die hanteringstoerusting op die aanleg is in staat om tot 100 ton graan per uur te verwerk, wat beteken daar tydens die stroopseisoen gee tyd gemors word nie.
Kyk die video vir die volledige storie.