VIDEO: Kentmaster sê dankie vir 2025

Kentmaster TN
Kentmaster het in 2025 baie meer besigheid van ons buurlande ontvang. Soos 2025 tot ’n einde kom, wil ons ons opregte dank uitspreek aan almal wat hierdie jaar deel was van die Kentmaster-familie.
Ons is dankbaar vir al die ondersteuning.
Ons wens julle ’n veilige, vreugdevolle en suksesvolle 2026 toe! Tot volgende jaar.