VIDEO: Die hart van Mahindra Trekkers

Mahindra Tractors
Die Mahindra-pakhuis is die hart van alles wat hulle doen. Dit verryk boere, gesinne en ons nasie. Van die oomblik dat ’n onderdeel arriveer tot by die aflewering op die plaas, maak elke detail saak. Die Mahindra-pakhuis hou boere se trekkers aan die gang.
Sien die video vir meer inligting.