Categories: Stock and game farming videos, Video's, VideosPublished On: 24th March 2026

VIDEO: Bonsmara SA se jaarlikse gholfdag ‘n reuse sukses

By 1 min read
109 words

TN – BONSMARA SA

Dit was ‘n voorreg vir die ProAgri-span om deel te wees van Bonsmara SA se jaarlikse gholfdag. Van vroegoggend se opgewondenheid tot die laaste afslaan, die gees van samehorigheid en trots op gholfbaan was net so sigbaar soos in die veilingskraal.

En soos hulle sê: “As ’n boer ’n bul in ’n drukgang kan kry, kan hy sekerlik ’n balletjie in ’n gat kry?”… iets wat beslis op die dag getoets is! Baie dankie aan Bonsmara SA vir die geleentheid om saam skouers te skuur en deel te wees van nóg ’n suksesvolle dag.

Kyk die video vir ‘n paar hoogtepunte van die dag!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0