Categories: Resource management videos, Video's, VideosPublished On: 17th November 2025

VIDEO – APAC: Waar vars produkte groei

By 1 min read
122 words

APAC_JHB MARKET_TN (1)

’n Mark is waar vraag en aanbod mekaar ontmoet. Boere van regoor die land vertrou daagliks op hierdie varsproduktemarkte om hul produkte te verkoop.

Agter die skerms, om seker te maak dat besigheid op ’n billike en akkurate manier gedoen word, staan die Landbouprodukte-agenteraad (APAC). Francois Knowles, die Registrateur van APAC, het onlangs die ProAgri-span na die Johannesburg-mark geneem om te verduidelik wat hul rol agter die skerms is.

“Die Johannesburg-mark is een van die grootste en lewendigste markte in Suid-Afrika, en ook een van die markte wat ons as APAC reguleer. Die lewendigheid van die mark is ongelooflik — dit is gevul met aktiwiteit; daar gebeur soveel dinge hier,” sê Francois.

Kyk die video hieronder vir meer:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0