Zimmatic
FIELDNET EN ZIMMATIC: ‘N WEN-KOMBINASIE VIR HIERDIE NAMIBIESE BOER
Gerhard Spangenberg boer met mielies en koring in Namibië. Slegs twee jaar gelede het hy sy eerste twee Zimmatic-spilpunte en 'n FieldNET-subskripsie aangeskaf nadat hy by ander produsente baie van hierdie produkte gehoor het. Ons het hom ontmoet om 'n beter idee te kry oor presies hoe sy boerdery[...]
Lindsay se Zimmatic-spilpunte: 50 jaar nuut!
“Hier is mos altyd iets nuuts by ons,” vertel Frederik Nel van Lindsay by NAMPO. Die eerste elektriese Zimmatic-spilpunt is 50 jaar gelede in die dorpie Lindsay in Nebraska, Amerika, gebou en met skeppingskrag, aangehelp deur uitdagings in die vele lande waar Zimmatics loop, bly hulle aan die voorpunt[...]