Lindsay
Lindsay se Zimmatic-spilpunte: 50 jaar nuut!
“Hier is mos altyd iets nuuts by ons,” vertel Frederik Nel van Lindsay by NAMPO. Die eerste elektriese Zimmatic-spilpunt is 50 jaar gelede in die dorpie Lindsay in Nebraska, Amerika, gebou en met skeppingskrag, aangehelp deur uitdagings in die vele lande waar Zimmatics loop, bly hulle aan die voorpunt[...]