X-Rider 300
Isuzu D-Max 300 X-Rider Dubbel kajuit 4×2 Outomaties: ‘n Eerlike bakkie
deur: Dirk Gallowitz Isuzu Suid Afrika sal die langverwagte nuwe Isuzu in 2022 plaaslik bekendstel, maar intussen verkoop die effe goedkoper X-Rider modelle fluks. Ons het onlangs ‘n pragtige bloedrooi X-Rider 300 dubbel kajuit 4x2 outomaties met swart sierwiele en rolstaaf, vir ‘n week lank kon beproef. Ons het[...]