wolmark

Wolmark daal

Op die 28ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,9% gedaal en op 20584c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23473  (-2,7%)                          21 µ     [...]

By Specialist Writer|4th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg

Op die 27ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,9% gestyg en op 21642c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24128  (+1,4%)                         21 µ     [...]

By Specialist Writer|20th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 26ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,3% gedaal en op 21442c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23787  (-3,0%)                          21 µ     [...]

By Specialist Writer|14th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg

Op die 25ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,9% gestyg en op 22178c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 22,92% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|7th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Wolmark styg met 1,7%

Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|14th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top