wolmark

Wolmark styg

Op die 9de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 6,8% gestyg en op 18148c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|1st November 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg

Op die 3de veiling van die 2019/2020 seisoen was die merinowolmarkaanwyser met +5,3% gestyg en op 17231c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      19023 (+4,7%)              21 µ      17395   (+4,7%)[...]

By Specialist Writer|27th September 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Wolmark styg met 1,8%

Op die 33ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,8% gestyg en op 20598c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23252  (+4,1%)                         21 µ     [...]

By Specialist Writer|30th May 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg

Op die 31ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,5% gestyg en op 20739c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 8,75% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|10th May 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 30ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,7% gedaal en op 20243c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22809  (-2,8%)                          21 µ     [...]

By Specialist Writer|18th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top