wolmark
Wolmark daal
Op die 17de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -0,5% gedaal en op 17463c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg in 2020
Op die 14de veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 4,3% gestyg en op 17647c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]
Wolmark daal skraps
Op die 13de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,1% gedaal en op 16917c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg met 1,0%
Op die 11de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,0% gestyg en op 17464c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal
Op die 10de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,7% gedaal en op 17290c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]