witmielieproduksie
Limagrain se LG31.755BR- en LG31.777BR-kultivars: ’n Slimmer benadering tot witmielieproduksie
In ’n bedryf waar klimaatsonsekerheid, insetkoste en opbrengsdruk steeds besluite beïnvloed, bring Limagrain Field Seeds ’n oortuigende oplossing na die mark met die bekendstelling van twee nuwe witmieliekultivars: LG31.755BR en LG31.777BR. Tydens ’n onlangse besoek aan die produksiegebied van Viljoenskroon, was daar ’n geleentheid om met Limagrain se agronoom[...]