Winburg-boeredag
Winburg-boeredag lok Argentynse boere
Oom Flip Wessels, eienaar van Alphine Bruin Switserstoet, se uittrede met ‘n veiling op Februarie 2018 gaan tot gevolg hê dat ingevoerde genetika van oor die 82 jaar vanuit Switserland (bulle en saad), teruggegee gaan word aan die beesliefhebbers van die toekoms. Spesifiek die laaste twee ingevoerde bulle se[...]