Wes-Vrystaat
Sprinkane terroriseer areas in Wes-Vrystaat
Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur 'n donker sprinkaanwolk begroet toe 'n groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het. Dr Jack Armour, kommersiƫle bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), bevestig dat skakeling met die hoof van die Vrystaatse departement van Landbou, dr[...]
Huidige behoeftebepalings van Wes-Vrystaatse boere deur brande geraak
Die boeregemeenskap is oorweldig deur die vrygewigheid van die publiek en bedank almal wat hul harte oopgemaak het om die boere en boeregemeenskap wat deur die brande geraak is, te help. Die Boshof- en Hertzogville gemeenskappe wat die ergste deur die onlangse veldbrande geraak word, pleit by skenkers om[...]