sprinkane
Sprinkane in Karoo is ‘n ramp
Sprinkane verwoes tamatieplantjies Springkaanswerms wat deur die Sentraal-Karoo getrek het en alles wat voorkom opgevreet het, het ook die Klein Karoo binnegeval. Sentraal-Karoo “Die skade wat die sprinkane in die Sentraal-Karoo aangerig het, is eintlik die volgende ramp wat, naas die droogte, ook deur die nasionale regering verklaar behoort[...]
Sprinkane terroriseer areas in Wes-Vrystaat
Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur 'n donker sprinkaanwolk begroet toe 'n groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), bevestig dat skakeling met die hoof van die Vrystaatse departement van Landbou, dr[...]