brande

Huidige behoeftebepalings van Wes-Vrystaatse boere deur brande geraak

Die boeregemeenskap is oorweldig deur die vrygewigheid van die publiek en bedank almal wat hul harte oopgemaak het om die boere en boeregemeenskap wat deur die brande geraak is, te help. Die Boshof- en Hertzogville gemeenskappe wat die ergste deur die onlangse veldbrande geraak word, pleit by skenkers om[...]

By Specialist Writer|9th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Help die boere in die Vrystaat ná die brande

Die Vrystaat is in rou na boere in die Hertzogville-omgewing vee en weiding in die vernietigende brande in die omgewing tussen Christina, Hoopstad, Dealsville en Bultfontein verloor het. Hierdie boere het hulp en voer vir hulle diere nodig. Wat benodig word •             Breëspektrum-antibiotika en ander veemedisyne; •             Energielekke soos[...]

By Specialist Writer|21st October 2020|Categories: Nuus|Tags: |
Go to Top