Vrystaat Landbou

VL stig unieke ondersteuningsnetwerk vir boere

’n Nuwe en unieke ondersteuningsnetwerk vir boere in die Vrystaat. Dit is volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou (VL), die doel van die stigting van Vriende van Vrystaat Landbou. VL wil daarmee die publiek, wat nie noodwendig direk by landbou betrokke is nie, bewus maak van[...]

Jongboer-wenner moet voorbeeld stel, sê prof Fourie

’n Melk-, saai- en twee Bonsmara-boere sal vanjaar sake uitspook om as Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 gekroon te word. Reece Dedwith (melkboer) van die plaas Rockridge naby Parys, Wessel Hattingh (saaiboer) van die plaas Dipkraal naby Heilbron, Hendrik Theron (boer met Bonsmaras) van die[...]

By Specialist Writer|2nd March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie

In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]

By Specialist Writer|28th February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top