vroueinlandbou

CWCSA rugsteun vroue in die werksplek

Diana Steenkamp – Tadcaster Trading Post In die hartjie van die Vaalharts-besproeiingskema sal jy Tadcaster Trading Post aantref, waar drie dinamiese vroue sedert 2012 ՚n impak op die veevoerbedryf maak. Tadcaster Trading Post fokus hoofsaaklik op die maak van veevoer. Diana Steenkamp, die eienaar en hoofuitvoerende beampte, se liefde[...]

By Specialist Writer|10th August 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |
0
Go to Top