voorvalle van voëlgriep in die Wes-Kaap

Moontlike voorvalle van voëlgriep nou ook in die Wes-Kaap

Die Wes-Kaap se Departement van Landbou ondersoek moontlike voorvalle van die hoogs aansteeklike H5N8 Avian influenza of voëlgriep by twee volstruisplase in die Heidelberg-omgewing. Avian influenza is 'n beheerde siekte ingevolge die Wet op Dieresiektes, 35 van 1984. Ondersoeke op die plase is aan die gang en albei plase[...]

0
Go to Top