volkswagen
Nuwe Passat ry 2 029 km met een tenk petrol
Die nuwe Volkswagen Passat 1.4 TSI DSG het ‘n nuwe SA rekord gestel vir ‘n petrol-aangedrewe passasiersmotor wat oor die 2 000 km ver met een tenk kan ry. Die nuwe Passat het ‘n afstand van 2 029 km gery vanaf die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese Beitbrug-grenshek tot Morreesburg (90[...]
MAN se trokke en busse hoort op die plaas
Presies 100 jaar gelede, op 21 Junie 1915, is die Lastwagenwerke MAN-Saurer-vragmotorfabriek in die bedryfsregister van Neurenberg geskryf om kort daarna met produksie in die bekende Duitse stad te begin.Hierdie bekende en gewilde trok- en busnaam wat vandag onder die Volkswagen-sambreel val, gee dus rede vir die 34 000[...]