Voermol se Skaapboer van die Jaar vir 2024

Andries Marx: Sukses berus op tegnologie

Andries Marx van die plaas Sewefontein by Burgersdorp in die Oos-Kaap is pas aangewys as Voermol se Skaapboer van die Jaar vir 2024. Hy is die vyfde geslag wat sedert 1899 op die plaas Sewefontein by Burgersdorp in die Oos-Kaap boer. “Almal voor my het regtig hard gewerk en[...]

0
Go to Top