voermenger
Rumax, ‘n pionier in die voerbedryf
Jaco Pieters, eienaar van Rumax, vertel meer oor presies hoe dinge by Rumax gedoen word - vanaf die bestelling geplaas word tot die aflewering by die kliƫnt. Rumax vervaardig landboumasjiene vir hoofsaaklik die voerbedryf, soos voermengers en hamermeule. Hulle vervaardig al hulle eie produkte om enige onnodige foute te[...]