versekering
Waarom moet jy jou onderneming verseker?
Volgens Louan van Rooyen, aktuarishoof van Business OUTsurance, is die antwoord hierop nie so eenvoudig as wat ‘n mens dink nie. “Mense wat die konsep van versekering verstaan, sal nie net die meeste uit hulle versekeringspremies kry nie, maar sal ook beter begrip hê oor hoe om hulle kontantvloei[...]
Is motorversekering die moeite werd?
Dis ‘n luuksheid wat ek nie kan bekostig nie, dit sal nooit met my gebeur nie, ek glo nie in versekering nie en dit is net te duur. Dit is sommige van die redes wat mense opnoem oor hoekom hulle nie hulle voertuie verseker nie. Die redes mag geldig[...]