OUTsurance

Dís hoekom OUTsurance besluit het om die landboubedryf te betree

“Ons besef dat boere ‘n uiters belangrike rol speel in die land se ekonomie,” sê Louan van Rooyen, hoofaktuaris van  Business OUTsurance. “Ons sien onsself as ‘n sleutelvennoot met die nodige kennis en ervaring om boere daadwerklik te kan help met ‘n bekostigbare en pasgemaakte versekeringsoplossing vir hulle unieke[...]

By Specialist Writer|28th October 2021|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |

Waarom moet jy jou onderneming verseker?

Volgens Louan van Rooyen, aktuarishoof van Business OUTsurance, is die antwoord hierop nie so eenvoudig as wat ‘n mens dink nie. “Mense wat die konsep van versekering verstaan, sal nie net die meeste uit hulle versekeringspremies kry nie, maar sal ook beter begrip hê oor hoe om hulle kontantvloei[...]

By Specialist Writer|7th October 2021|Categories: Artikels, Versekering|Tags: , , |
0
Go to Top