Vaalrivier
Waterbeperkings moontlik ingestel vir boere
Na aanleiding van vergaderings wat die afgelope paar weke plaasgevind het, het Vrystaat Landbou (VL) hulle lede ingelig oor die volgende waterbeperkings wat binnekort in die Staatskoerant gepubliseer gaan word. VL sal hulle lede in kennis stel sodra dit in werking tree. Die voorgestelde beperkings is: Caledonrivier: ’n 100%-beperking,[...]